TUIS BEDERFBOKS

SKU: TUIS BEDERFBOKS.
Category: .

TUIS BEDERFBOKS

R599.00

 

Die eerste Tuis-bederfboks, die ideale geskenk vir ’n geliefde Ma, is ter waarde van R1097 maar jy betaal SLEGS R599 (aflewering ingesluit*) en sluit in lieflike items vir ’n kranige kok:

  1. Mervyn Gers-keramiek-bêrehouer (7 cm x 7,4 cm) in die kleur Rockpool Glaze.
  2. ’n Bedrukte katoen-kosdoek van Schattig. Jy sal een van die ontwerpe ontvang.
  3. Blomme is nie net vir die mooi nie; jy kan ook daarmee kook. Lientjie Wessels, voormalige Kokkedoor-deelnemer, wys jou hoe in haar nuwe resepteboek, Geure.
  4. Funky Ouma se soute. Daar is een van die volgende in elke geskenkboks: Beetroot Salt, Black Garlic Salt of Turmeric Ginger Salt (80 g).
  5. Van Loveren se nie-alkoholiese Absolute Zero Brut-vonkelwyn.
  6. Olyfolie van Klein Goederust.

*Aflewering teen dié prys is slegs van toepassing op hoofsentra in Suid-Afrika. Afgeleë gebiede is effe duurder en word per streek bereken.

10 in stock

LANGUAGE

ENGLISH, AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Add a review