SARIE WINTER 2021 BOEKBEDERF

SARIE WINTER 2021 BOEKBEDERF

R599.00

 

Die SARIE WINTER Boekbederf is ter waarde van R1 198 – jy betaal SLEGS R599 en sluit in:

  1. ’n Lekkerlees-boek van NB-uitgewers: ’n Baie lang brief aan my dogter deur Marita van der Vyver (uittreksel op bl. 142).
  2. ’n Bottel FAT bastard-wyn: Proe soet aarbeiaromas met onderliggende blomnote in dié rosé.
  3. Ietsie soets van Guzzle & Wolf: Smelt-in-die-mond-springmielies met ’n soetsout karamellaag.
  4. Porseleinbreekware vir teetyd van Lavish’d: SARIE Mooi se besonderse teekoppie, piering en koekbordjie (lukrake seleksie)
  5. Gee jou lyf ’n drukkie met SOiL: Galambotter (Shea Butter, 100 ml) en kremetartolie (Baobab Oil, 100 ml) beskerm jou vel teen die koue, terwyl die essensiële-oliemengsels, Immunity en Easy Breathe (10 ml elk), jou gesondheid ’n hupstoot gee.

* Aflewering ingesluit is slegs van toepassing op hoofareas.

Out of stock

Reviews

There are no reviews yet.

Add a review