SARIE Winter 2020 BOEKBEDERF

SKU: SARIE BOEKBEDERF - Winter 2020.
Category: .

SARIE Winter 2020 BOEKBEDERF

R699.00

 

Die SARIE  Winter Boekbederf 2020 is ter waarde van R1335 en sluit in:

  • Somtotaal deur Anchien Troskie
  • Luistervink: 13 stories deur Madré Marais
  • Draairivier deur Engela Ovies
  • Sunbird Rooibostee (lukrake geur seleksie)
  • Caribbean Tan Skin Smoothing Exfoliator
  • Gesigmasker van Adene’s Farm Flowers (lukrake keuse patroon)
  • Yskasmagneet van M.studio
  • Soefija’s dukkah
  • Beaucience Botanicals Cleansing Ge

*Afleweringskoste ingesluit

LET WET: Neem asseblief kennis dat die lewering van sekere produkte wat by die Winter SARIE Boekbederf ingesluit is, geraak is deur Covid-19-beperkings en dat die aflewering van jou Boekbederf-boks gevolglik moontlik vertraag kan word. Ons vra om verskoning vir die oponthoud.

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Add a review