SARIE LENTE 2020 BOEKBEDERF

SKU: SARIE BOEKBEDERF - LENTE 2020-1.
Category: .

SARIE LENTE 2020 BOEKBEDERF

R550.00

 

Die SARIE  Lente Boekbederf 2020 is ter waarde van R1170 en sluit in:

  • Op soek na Tretchikoff deur Anita du Preez
  • Vreugde vir Larissa deur Elsa Winckler
  • Hans gee Herklaas horings deur Rudie van Rensburg
  • JONK natuurlike en handgemaakte seep: Pink Clay & Lavender; Day & Night – Lemon Zest; Bloom – Rose Petals & Geranium; Activated Charcoal & Peppermint; en Nude – Eucalyptus & Rose Petals. Jy sal een van dié geure ontvang.
  • ViroClean Advanced Hand Sanitizer (50 ml)
  • Robertson Winery nie-alkoholiese Dry Sparkling Pink-wyn
  • Caribbean Tan Milk & Honey Hydrating Body Butter
  • This Is Me Lipstick 01 van essence
  • Catrice Semi-Permanent Brow Mascara

*Afleweringskoste ingesluit ( Uitegesluit afgeleë areas)

 

 

Out of stock

1 review for SARIE LENTE 2020 BOEKBEDERF

(verified owner)

Ek het vandag my Sarie Lente Boekbederf gekry!Pragtige boks en alles daarin is mooi. Ek sien uit daarna om die boeke te lees en sal definitief weer so iets by To Be Gift boxes koop.

Add a review