SARIE JULIE BOEKBEDERF
SARIE JULIE BOEKBEDERF
R399.00
SARIE JUNIE BOEKBEDERF sluit in:
🖤 Fiela se kind geskryf deur Dalene Matthee
🖤 SARIE Julie 2019 uitgawe met ‘n serpie om ook ’n vriendin se dag te maak (LET WEL; die kleur serpie word lukraak gekies en is nie dieselfde vir elke boks nie)
🖤 SARIE KOS Winter 2019 uitgawe
🖤 ’n Bottel Fat Bastard The Golden Reserve
🖤 African Extracts Advantage Triple Action Serum wat verferm, lig en bevog
🖤 Sjokoladekaramel-toffielekker van Sweet Temptations (60 g)
🖤 ‘n Spesiale boekmerk van To Be Gift Boxes
*Afleweringskoste ingesluit
77 in stock
Sjoe!!! Wat n ongelooflike bederf pakkie!!! Toe ek dit by die kantoor oopmaak, het my Mede werkers toegekyk en saam ge”oe” en ge”aaa” ! Ek het net daar besluit dis n wonderlike geskenkie vir elkeen van hulle! Vreeslik dankie!!!