SARIE HERFS 2021 BOEKBEDERF
SARIE HERFS 2021 BOEKBEDERF
R799.00
Die SARIE Herfs Boekbederf is ter waarde van R1 802,80 – jy betaal R799 en sluit in:
- Aurora Home. se Kitchen Towel met unieke patrone: Lemon, Veggies, Picnic, Floral, Swan, Sunrise, Mushroom, Pastel, Sunset en Candy. Jy sal een van dié ontvang.
- Wonki Ware se Small Straight Mug en Biscuit Dish. Jy ontvang twee koppies en een bakkie in ’n salie-groen kleur.
- Medium Gear Candle van okracandle. Dit kom in ’n burnt orange tint, 200g en verslawende note van sandelhout.
- Jy ontvang ’n R250 afslagbewys vir die Slimmer met SARIE kursus: Kookklas met Herman Lensing.
- Funky Ouma se soute: Beetroot Salt, Black Garlic Salt of Tumeric Ginger Salt (80g elk). Jy sal een van die geure ontvang.
- Robertson Winery se nie-alkoholiese Dry Sparkling White-wyn.
- Die versoeking van Thomas Maas deur Chris Karsten.
- Greenleaf se handeroom en gegeurde sakkie in 2 geure: Classic Linen en Cashmere Kiss. Jy sal ‘n kombinasie van dié geure ontvang.
* Aflewering ingesluit is slegs van toepassing op hoofareas.
33 in stock
Reviews
There are no reviews yet.