SARIE BOEKBEDERF LENTE

R599.00

 

Bederf jouself met hierdie boks propvol kleure en geure van dié seisoen. Die boks is ter waarde van meer as R1100, maar jy betaal slegs R599 en sluit in:

  1. Die waarde van stil bure deur Zelda Bezuidenhout.
  2. ’n SARIE KOS-koelsak (jy sal een van die patrone ontvang).
  3. African Extracts Rooibos se Hydrofirm-C+ Serum.
  4. Bevogtigende Bramley Argan Oil & Macadamia Hand Cream 100 ml.
  5. Robertson Winery se chenin blanc.
  6. KISS se Blooming Lash Lily.
  7. byCARA kunspêreloorbelle met sterversierings.

* Aflewering ingesluit is slegs van toepassing op hoofsentra.

39 in stock

Featured Products